BYBELSE ARGEOLOGIE 2 OKTOBER 2022

Deur on

IS PAULUS SE SKEEPSWRAK ONTDEK? Volgens die Nuwe Testament het die skip waarop Paulus as gevangene in 60 n.C. na Rome toe vervoer is, by die eiland Malta gesink (Hand. 27:1-44). In 2005 is aangekondig dat die plek waar die skip skipbreuk gelei het, moontlik aan die noordoostekant van Malta geleë is waar ook vier ankers op die seebodem opgespoor is wat aan eerste eeuse vergane skepe behoort het. Dié baai is al vir eeue lank bekend as die Sint Paulusbaai. Volgens oorlewering is dit waar die skip moes gestrand het waarop Paulus was. In Valletta daar naby is ook ’n kerk wat bekend staan as die Kerk van Paulus se Skipbreuk. Die vraag is egter of dié baai werklik die plek is waar Paulus se skip gestrand het?


Lees verder

Current track

Title

Artist