fbpx

BYBELSE ARGEOLOGIE – 19 MEI 2019

Deur on Mei 19, 2019

DIE KOMPLOT OM JEREMIA TE VERMOOR: In Jeremia 12:18-19 word vertel van ’n komplot wat mense gesmee het om die profeet Jeremia te laat vermoor. Jeremia 38:1 noem die name van vier topamptenare in die regeringstruktuur van koning Sedekia wat by daardie komplot betrokke was. Nou is twee stempels tydens argeologiese opgrawings in die ou Stad van Dawid ontdek, elk met die naam van twee van daardie vier amptenare daarop wat die moord op Jeremia by die koning geïnisieer het. Die ontdekking van dié twee stempels met die name van twee samesweerders wat by die beplande moord op Jeremia betrokke was, bevestig die realiteit van die onstuimige geskiedenis rondom die koningskap van Sedekia en die Bybelse vertelling van die moordkomplot wat teen Jeremia gesmee was.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 RDF-190519 INSETSEL 2 Ds Neels Van Tonder 7 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Lees verder

Current track

Title

Artist