fbpx

BYBELSE ARGEOLOGIE – 19 JAN 2020

Deur on Jan 24, 2020

DIE MOORD OP RAMESES III: Die Rigtertyd waarna in die Ou Testement verwys word, het in die Laat Bronstyd afgespeel. Dit was ’n tyd van inherente konflik en oorlogswoelinge onder die nasies. ’n Goeie voorbeeld hiervan is wat in Egipte gebeur het. Een van Farao Rameses III se vroue het ’n komplot teen hom gesmee en hom in ’n sluipmoordaanval laat vermoor. In die deurmekaarspul tydens die aanval is sy linkergroottoon met ’n byl afgekap en sy keel met ’n vlymskerp dolk afgesny. 

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 Bybelse-Argeologie 7 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist