BYBELSE ARGEOLOGIE 18 SEPTEMBER 2022

Deur on

DIE ROSETTASTEEN

Die Rosettasteen word beskou as is een van die belangrikste artefakte wat nóg ontdek is om die skrifstelsel van Egiptiese hiërogliewe te ontsyfer. Dit het Jean-François Champollion 22 jaar geneem om die eerste woord in hiërogliewe ontsyfer te kry. Die inhoud van die teks dien as ’n dekreet wat uitgevaardig is om die goddelike kultus te bevestig. Die agtergrond van die tyd waarin die dekreet uitgevaardig is, vertel van ’n geskiedenis wat uiters onstuimig verloop het en waarvan ontrouheid in die huwelik en sluipmoorde deel gevorm het.


Current track

Title

Artist