BYBELSE ARGEOLOGIE – 18 APRIL 2021

Deur on Apr 18, 2021

DIE VERLORE STAD ATEN IN EGIPTE GEVIND – Die verlore stad Aten wat deur Farao Amenhotep III (1386-1353 v.C.) gebou is, is onder sand gevind. Hierdie ontdekking word as die tweede belangrikste vonds naas die ontdekking van die grafkamer van Tutankamun beskou.


Current track

Title

Artist