fbpx

BYBELSE ARGEOLOGIE – 17 NOV 2019

Deur on Nov 17, 2019

DIE PLEK WAAR PAULUS BEGRAWE IS NADAT HY ONTHOOF IS: Volgens oorlewering is Paulus tussen 62-64 n.C. in Rome tereggestel deurdat hy onthoof is. Die vroeë Christene het die teregstellingsterrein onthou asook die plek waar Paulus begrawe is. Gedurende die Bisantynse tyd is ’n kerk opgerig oor die plek waar Paulus begrawe is. Dié kerkie is by verskeie kere later vergroot. Vandag staan daar ’n groot Basilika oor die graf opgerig. Dit is een van die mooiste kerke in Rome en staan bekend as “Die Kerk Van Paulus Buite Die Mure”.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 AR-191117-PaulusOnthoof- 7 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist