BYBELSE ARGEOLOGIE 17 JULIE 2022

Deur on

DIE DOOD EN GRAF VAN LUKAS: Die Katedraal in Padua, Italië maak al vir eeue lank daarop aanspraak dat hulle in besit is van die evangelis Lukas se oorskot. Volgens oorlewering is Lukas vermoor toe hy 84 jaar oud was. Mense wat die paganistiese afgodediens aangehang het, het hom gedurig geteister, later gevang, hom vir sy geloof in Christus gemartel en uiteindelik aan ’n palmboom in die stad Thebes in Boetië, Griekeland, opgehang. Die simbool waarmee Lukas in die kuns uitgebeeld word, is die beeld van ’n bul in ooreenstemming met die derde simboliese dier wat in Esegiël 1:10 genoem word.


Lees verder

Current track

Title

Artist