BYBELSE ARGEOLOGIE – 16 MEI 2021

Deur on Mei 16, 2021

’N SKAARS BRONS OLIELAMP IN JERUSALEM ONTDEK: ’n Skaars brons olielamp is in die fondasie van ’n gebou bokant die nuut ontdekte pelgrimspad in die Ou Stad van Dawid ontdek. Dié lampie het as ’n geluksteken vir die geluk, voorspoed en sukses van die gebruikers in die gebou gedien. 


Current track

Title

Artist