fbpx

BYBELSE ARGEOLOGIE – 15 SEPT 2019

Deur on Sep 15, 2019

DIE BEESMUMMIE IN ’N 90 TON GRANIETKIS: Argeoloë was verbyster met die vonds van ’n beesmummie  wat in ’n granietkis van 90 ton in ’n ondergrondse begraafplaas langs die Nylrivier gevind is. Hierbenewens is ’n verdere agt miljoen gemummifiseerde honde gevind, vier miljoen ibis-voëls, duisende katte, krokodille en talle ander diere en voëls. Dié ontdekking werp heelwat lig op die Apis-kultus in ou Egipte waarvolgens die bul as god vereer is. Wanneer dié bul doodgaan, is ’n hele aantal koeie ook doodgemaak om as sy harem saam met hom begrawe te word. Die goue kalf wat deur Aäron gebou is (Eks. 32:1-30), is ’n refleksie op die Egiptiese godsdienskultuur en Apis-verering waarvan die Israeliete hulle moes losmaak.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 AR-190915-Beesmummie- 8 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist