BYBELSE ARGEOLOGIE- 15 AUGUSTUS 2021

Deur on

DIE BABILONIESE KRONIEK EN DIE JOODSE BALLINGSKAP: Nabonidus was die laaste koning van Babilonië voordat Kores van Persië Babilon verower het. In die Babiloniese kronieke is daar verskeie tablette met inligting wat die Bybelse verhale bevestig, maar ook met nuwe inligting uitbrei. So vertel die Jojagin-rantsoentablet byvoorbeeld presies hoeveel olierantsoen aan koning Jojagin gestuur is tydens sy ballingskapstydperk in Babilon.


Current track

Title

Artist