BYBELSE ARGEOLOGIE – 11 APRIL 2021

Deur on Apr 11, 2021

JESUS EN DIE EMMAUSGANGERS – In Lukas 24 word vertel dat Jesus ná sy opstanding uit die dood twee mense op die pad na Emmaus teëgekom het. Een se naam was Kleopas. Die ander een se naam word nie genoem nie. Uit geskrifte van Hegesippus, wat ’n gesaghebbende Joodse skrywer was, blyk dat die kleinkinders van Judas Thaddeus, een van Jesus se dissipels, vir hom vertel het wie die ander reisiger was.


Current track

Title

Artist