BYBELSE ARGEOLOGIE 10 JULIE 2022

Deur on

DIE DOOD EN GRAF VAN MARKUS: Die plek waar Markus, die skrywer van die Evangelie volgens Markus, begrawe is, is nogal ’n deurmekaarspul. Drie kerke maak daarop aanspraak dat die oorskot, of minstens ’n gedeelte daarvan, by hulle bewaar word. Papias, ’n biskop van Hiërapolis in Frigië, het in 125 n.C. vertel dat die Evangelie deur Johannes Markus geskryf is. As Papias reg is, het Markus ’n tragiese dood gesterf. In 68 n.C. het die vyandige inwoners van Alexandrië ’n tou om sy nek gesit en hom deur die strate gesleep totdat hy dood is.


Lees verder

Current track

Title

Artist