fbpx

BYBELSE ARGEOLOGIE – 1 SEPT 2019

Deur on Sep 1, 2019

DIE FARAO VAN DIE UITTOG: Die farao wat oor Egipte regeer het ten tyde van die Israeliete se uittog se naam word nêrens in die Bybel genoem nie. Navorsers het al na verskillende moontlikhede probeer kyk om die regte Farao te identifiseer, maar sonder sukses. Rolprente, soos The Ten Commandments en Exodus: Gods and Kings, het Ramses II (die Grote) die farao gemaak wat tydens die uittog die koning oor Egipte was. Om verskeie redes is hierdie persepsie allermins moontlik. Ander farao’s oor wie ook bespiegel is dat hulle dalk die farao ten tyde van die uittog was, is Ahmoses I, Thutmoses III en selfs Akhenaten.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 AR-190901-AhielHuis- 5 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie.



Current track

Title

Artist