fbpx

BYBELSE ARGEOLOGIE – 1 DES 2019

Deur on Des 1, 2019

DIE BORSBEELD VAN ’N ROMEINSE BOKSER: In 2008 is by die ou Stad van Dawid in Jerusalem ’n marmerbeeldjie van ’n man se kop gekry wat na ’n Romeinse bokser lyk. In sy nek is twee gaatjies gemaak waardeur ’n toutjie geryg kon word. Dié beeldjie was as ’n gewiggie vir ’n hangskaal gebruik om produkte te weeg. Romeinse handelaars het dié gewigbeeldjie tydens die regeringstyd van keiser Hadrianus (117-138 n.C.) in die vroeë tweede eeu uit die oostelike streek van die Romeinse Ryk na Jerusalem gebring.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 AR-191201-Bokserbeeldjie- 5 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist