BYBELSE ARGEOLOGIE – 1 APRIL 2021

Deur on Apr 4, 2021

HOE JESUS SE GRAF GELYK HET: Nuwe inligting oor hoe die graf kon gelyk het waarin Jesus se liggaam neergelê is, dui daarop dat die steen wat die ingang verseël het, by die graf ingeskuif is en nie voor die ingang gerol is nie. Die ingang was klein en laag gebou sodat ’n mens sou moes buk om daar in te gaan, presies soos wat Maria Magdalena moes doen toe sy by die graf wou inkyk (Joh. 20:11). 


Current track

Title

Artist