fbpx

Buitelewe – Augustus

Deur on Aug 20, 2020

6 Augustus Tersia Jooste, stigter van Rhino Connect vertel ons oor die uitdagings van renosterbewaring gedurende die Covid19 tydperk, asook hoe die syfers in die media nie noodwendig die ware prentjie van 2020 skets nie. Pieter Malan deel ‘n heerlike kampresep en ons luister vandag na die Europese byevreter./

13 Augustus KwaXolo Caves Adventures kombineer buitelewe pret met ‘n kultuur wonder. Vind uit oor hierdie nuwe avontuur. Pieter Malan, Kokkedoor finalis 2019 deel ‘n heerlike kamp resep en ons luister na die Gewone Kwikkie./

20 Augustus Liza Kinsela van Ecotrail vertel ons meer oor die stap in en om die Pretoria omgewing; ons luister na die klanke van die Rooivink en Pieter Malan deel ń watertand sosatie resep./

27 Augustus Wat is ‘Adventure with a cause’. Het jy geweet jy kan ‘n renoster aanneem? Pieter Malan deel ‘n kamp resep en ons luister na die Gevlekte Lyster.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 Buitelewe-200806 15 MB
mp3 Buitelewe-200813 12 MB
mp3 Buitelewe-200820 16 MB
mp3 MD-200827-BUITELEWE 24 MB

Lees verder

Current track

Title

Artist