‘n Heerlike saamkuierprogram met verskeie gaste oor die buitelewe en soms word selfs ‘n wegbreek naweekresep gedeel…
Danie Engelbrecht van Parkrun Botaniese Tuine
Praat met Jannie Meyer die ondervoorsitter van die SA Woonwa Assosiasie en dan ook die resep by Annelien Pienaar.
Luisteraars se bos roetines. Daai gewoontes van wanneer is dit die beste tyd van die jaar om bietjie bos toe te gaan, wanneer kyk hulle, wil heeldag, oggend en aand of dalk die hele aand? Ry hulle self of neem hulle altyd begeleide toere? Kamp of huise? Dalk ‘n lodge? Ensovoorts.
Antowan gesels met Dr Rohan Steyn, Senior Dosent by die Sentrum vir Ruimte navorsing by die Noord-Wes Universiteit. Annelien Pienaar deel ‘n resep
Antowan gesels met Sam Ferreira oor renosters en Annelien Pienaar deel ‘n heerlike kamp resep
Jeannie du Plessis gesels oor die Moreletakloof natuurreservaat en verwikkelinge rondom dit. Resep – Annelien Pienaar
Antowan gesels met Annelien Pienaar
Luisteraarsreaksies op hoe kamptoerusting jou deur hierdie krisistye gehelp het en Annelien Pienaar deel ‘n heerlike kamp resep.
Michelle Greve van Tukkies gesels oor nuwe natuurstudie wat interessante kennis deel oor hoe mens die omgewing kan lees en interpreteer. en ons kry ‘n heerlike Buiteleweresep van Annelien Pienaar.
Antowan gesels met ‘n amateur voël kyker
Buitelewegesprek met Ernst Wohlitz oor die geskiedenis van Rietvlei natuurreservaat en die lewe van die skrywer. Daarna luister ons na die Buiteleweresep saam met Annelien Pienaar
Antowan gesels met Cor Viljoen, wildbewaarder en slangkenner en Annelien Pienaar deel ‘n heerlike buitelewe resep..
Riaan staan in vir Antowan en gesels met Jan Du Plessis oor Botswana en Zimbabwe as vakansiebestemming en Annelien Pienaar deel ‘n heerlike buitelewe resep.
Antowan gesels met Willie Olivier – HIKING TRAILS OF SOUTH AFRICA en ons kry ‘n heerlike Buiteleweresep van Annelien Pienaar
Antowan gesels met Willie Labuschagne oor sy nuwe memoir- The Soul Of A Lion: Reflections on a life lived with animals en dan met Annelien Pienaar oor ‘n heerlike buitelewe resep
Antowan gesels met Deklerk Oelofse, akteur, filmmaker oor tuindag en Annelien Pienaar deel ‘n heerlike resep
Antowan gesels met Dr Ruan Steyn, senior dosent by die sentrum vir Ruimte navorsing by die Noorwes Universiteit oor ons buitelewe belewenis van die ruimte….
Ons gesels met Carel Bosman as buitelewe en fiksheidsentoesias en Annelien Pienaar deel ‘n heerlike resep
Buitelewe gesprek met Prof Fransjohan Pretorius oor die buitelewe en geskiedenis en Annelien Pienaar deel’n heerlike buietleweresep.
Interessante gesprek oor vlermuise met Dr Mark Keath, senior lektor by Departement dierkunde en etimologie van Up en Annelien Pienaar deel ‘n heerlike resep.
Onderhoud met Jodie Bedeker oor Kagga Kamma natuurreservaat. En Annelien Pienaar deel weer ‘n heerlike resep: https://annelienpienaar.co.za/2022/09/01/karamel-piesang-eenpan-nagreg-oor-die-kole/
Buitelewe insetsel – Douw van der Merwe – Ekotoerisme bestuurder vir die MTO Groep wat die Tsitsikama Wandelpad bestuur. Jou Buitelewe Resep met Annelien Pienaar – Deconstructed Herderspastei
Buitelewe insetsel - Carien Davel - Mede eienaar van Adventure Zone en resep deur Annelien Pienaar https://annelienpienaar.co.za/2022/07/28/gevulde-kabeljou-met-n-griekse-geurtjie/
Buitelewe insetsel geborg deur OUTDOOR WAREHOUSE : Genevieve Maasdorp Streekskommunikasiebestuurder by SANPARKE vir die Ariede Streek. :: Oor Namakwaland se blomseisoen wat oppad is. 16h20 Annelien Pienaar se resep van die week. https://annelienpienaar.co.za/2019/12/27/pizza-muffin-met-son-gedroogde-tamatie-marmelade/
Ons het gesels met Jacques du Plessis van Discover Sutherland. www.discoversutherland.co.za
Buitelewe gesprek met Evelyn John Holtzhausen oor nuwe boek “Hiking Cape Town”
The technical storage or access is strictly necessary for the legitimate purpose of enabling the use of a specific service explicitly requested by the subscriber or user, or for the sole purpose of carrying out the transmission of a communication over an electronic communications network.
Preferences
The technical storage or access is necessary for the legitimate purpose of storing preferences that are not requested by the subscriber or user.
Statistics
The technical storage or access that is used exclusively for statistical purposes.The technical storage or access that is used exclusively for anonymous statistical purposes. Without a subpoena, voluntary compliance on the part of your Internet Service Provider, or additional records from a third party, information stored or retrieved for this purpose alone cannot usually be used to identify you.
Marketing
The technical storage or access is required to create user profiles to send advertising, or to track the user on a website or across several websites for similar marketing purposes.