fbpx

Beste matriekslaagsyfer sedert 1994

Deur on Jan 8, 2020

8 Januarie 2020

Die Minister van Basiese Onderrig Angie Motshekga sê hoewel sy bly is dat die matriek-slaagsyfer hierdie jaar verbeter het is sy bekommerd oor die aantal leerders wie nie skool voltooi nie.81,3% van matriek-leerders het verlede jaar matriek geslaag.

DIt is die beste slaagsyfer sedert 1994.

Daar is 16 skole wat ‘n 0% matriek-slaagsyfer gehad het.


Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Lees verder

Current track

Title

Artist