fbpx

BDOG: Bid en dankdag – 18 Oktober 2019

Deur on Okt 21, 2019

Midde die droogte deel Pretoria FM graag die volgende boodskap met ons luisteraars.  Die liturgie is verweef met twee liedere deur F-kruis onder leiding van Attie Rossouw ‘Soos ‘n Wildsbok wat smag na water’ as brug tussen die Woord en gebed en ‘Kom na My toe’ as  oproep van ons Here. Gelei deur Dr. Christo Pretorius.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 BDOG-191018-Bid-en-dankdag-vir-gesaaides- 7 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist