Author: Sarina
Page: 5
Nuuskommentaar: 26 Augustus Uit die leserskommentaar van lesers van die gedrukte en kubernuusmedia, kan maklik afgelei word dat daar wydverspreide opvattings is dat die media maar lekker kluitjies bak – veral as dit kom by politieke nuus. Die redes vir die wantroue verskil van persoonlike ervarings waar die media die kat met berigte aan die […]
Nuuskommentaar: 21 Augustus Sowat ‘n dekade na die finansiële krisisse in die Verenigde State van Amerika en daarna in Europa, bestaan daar nou weer vrese vir nuwe ekonomiese uitdagings. Verskeie ekonome en kommentators het die afgelope week of twee daarop gewys dat ‘n resessie in die Euro-sone, Brittanje en die VSA moontlik is en dat […]
Nuuskommentaar: 20 Augustus Die massaskietvoorvalle in Dayton en El Paso in die VSA het vuurwapenbeheer tot heel voor in politieke debatvoering onder voorstaanders van ’n vuurwapenvrye samelewing geplaas. Laasge-noemde het 31 mense dood gelaat en talle ander gewond. Die debat rondom vuurwapens het die VSA weereens verdeel rondom die oplossing vir die beweerde probleem. […]
Nuuskommentaar: 15 Augustus Verlede week het die waarskuwings van twee vooraanstaande meningsvormers, Johann Rupert en RW Johnson, die openbare mening op hol gehad. Albei het gewaarsku dat Suid-Afrika op die drumpel staan van ‘n toestand waarin die regering geen ander keuse gaan hê nie, as om die IMF om hulp te nader om die ekonomiese […]
Nuuskommentaar: 14 Augustus Daar is geen tekort aan kommentaar in die media op die nuutste weergawe van die regering se voorstel vir ‘n Nasionale Gesondheidsverskering is nie. Afgesien van al die nuwe foute wat die voorstel maak, is daar egter ‘n ou Suid-Afrikaanse flater ingesluit – swart ekonomiese bemagting. Dit is juis hierdie flater wat […]
Nuuskommentaar: 13 Augustus Die Europese Unie het onlangs die nuutste Eurobarometer bekendgestel. Die Eurobarometer ondersoek die standpunt van burgers in EU-lidlande. Volgens die nuutste resultate is immigrasie steeds die belangrikste knelpunt in Europa, terwyl ekonomiese uitdagings vervang is deur klimaatsverandering, wat nou die tweede posisie beklee. Ekonomiese sake is volgens die nuutste barometer nou in […]
Nuuskommentaar: 12 Augustus Twee artikels wat oor Suid-Afrika handel het so te sê gelyk in die Nederlandse dagblad Trouw, verskyn. Beide handel oor aspekte van Suid-Afrika se huisvestingprogram, maar die werklike interessante verhale is tussen die lyne geskryf. Die eerste artikel se opskrif lui: “De beschermde groene zone van Zuid-Afrika wordt overspoeld door nieuwbouw” en […]
Nuuskommentaar: 7 Augustus Soos wat ongelukkig in Suid-Afrika die tradisie geword het oor die afgelope jare, het die Kwartaallikse Arbeidsmarkoorsig, wat op 30 Julie vanjaar vrygestel is, net slegte nuus vir Suid-Afrikaners ingehou. Die werkloosheidsyfer van 29% is die hoogste in elf jaar, en was laas so hoog toe die hele wêreld in resessie gedompel […]