fbpx

Author: Sarina

Page: 3

Nuuskommentaar: 22 Oktober ‘n Herrie het losgebars toe President Donald Trump van Amerika onlangs aangekondig het dat hy die laaste Amerikaanse soldate uit die noorde van Sirië gaan onttrek. Met hierdie aankondiging het Trump nie net voldoen aan ‘n belofte wat hy tydens die 2016-verkiesingsveldtog aan kiesers gemaak het nie, maar het hy ook die […]

Nuuskommentaar: 21 Oktober Die ouer garde sal wel onthou met hoeveel respek howe se voorsittende beamptes in Suid-Afrika voorheen deur die publiek hanteer is. Nie oor die betrokke landdros of regter noodwendig soveel respek verdien het nie, maar weens die wye magte waaroor voorsittende beamptes beskik het om mense met ’n skuldigbevinding aan minagting van […]

Lees gerus die volgende ideale: Dit word ingelei met die opskrif Alle Nasionale Groepe Sal Gelyke Regte hê! En dan die volgende subtemas of ideale wat hieruit voortspruit: Daar sal gelyke status wees in die staatsliggame, in die howe en in die skole vir alle nasionale groepe en rasse; Alle mense sal gelyke regte hê […]

Nuuskommentaar: 16 Oktober Die Konstitusionele Hof het die drukgroep, Gelyke kanse, se aansoek om die Universiteit van Stellenbosch se taalbeleid van sy 2016-beleid tot die 2014-beleid te herstel, van die hand gewys. Dit volg kort op die omstrede Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi se galbrakigheid oor die slegs Afrikaanse private onderwysinstelling van Solidariteit na […]

Nuuskommentaar: 15 Oktober Westerse regstelsels is individualisties en materialisties – aldus die hoofmagistraat van Kaapstad, Daniel Thulare. In sy onderhoud voor die regterlike dienskommissie in die afgelope week het meneer Thulare selfs verder gegaan – en argumenteer dat Suid-Afrika eerder meer gebruik moet maak van die inheemse reg, wat, na sy mening, meer inklusief en […]

Nuuskommentaar: 14 Oktober Met ‘n week oor voor Kanada se federale verkiesing op 21 Oktober kan die verkiesingsveldtog as vervelig en oninspirerend bestempel word. Tog is die uitslag heeltemal onseker met die Eerste Minister Justin Trudeau wat na heelwat uitdagings tydens sy eerste termyn herkies kan word of deur die nuwe leier van die Konserwatiewe […]

Nuuskommentaar: 11 Oktober Die afgelope week het die boek, “Die pad na selfbestuur”, uit die pen van Flip Buys verskyn. Gegewe sy posisie as voorsitter van die Solidariteit Beweging is Buys se boek insiggewend vir die pad wat dié Beweging in die komende dekades sal inslaan, en die rol wat dit in Suid-Afrika sal speel. […]

Nuuskommentaar: 10 Oktober “Neem uit die verlede dit wat goed is en bou die toekoms daarop”. Daardie klein drieletter woordjie in die aanhaling van wyle president Paul Kruger vorm die kern van die boodskap. Bou. Dit was heel gepas dat die Solidariteit Beweging se Toekomsberaad juis vandag, op Krugerdag aangebied. Tydens die kongres is `n […]

Nuuskommentaar: 8 Oktober Suid-Afrikaanse rugbyondersteuners word oor die afgelope tyd nie net gekonfronteer deur die Rugbywêreldbeker in Japan nie, maar ook, ongelukkig, deur die sogenaamde “Etzebeth-sage”.  Eben Etzebeth, die ysterslot van die Springbokke, word deur ʼn groep inwoners van Langebaan daarvan beskuldig dat hy hulle fisies en verbaal aangerand het by die Langebaan-seiljagklub. In terme […]

Nuuskommentaar: 18 September Daar is ‘n onlangse TV-advertensie waarin twee tegnici besig is om instandhouding te doen aan Suid Afrika se Square Kilometer Array satelliete. Terwyl hulle so aan die werk is vra die een man vir sy kollega: “Please hand me the dinges” Die kollega vra dan “the dinges-dinges, or the dinges-dinges?” “The dinges-dinges” […]


Current track

Title

Artist