Author:

Page: 7

8 September 2021 Die departement van korrektiewe dienste sê hy het ‘n rekening van R398 271 ontvang vir oud-president Jacob Zuma se mediese sorg in ‘n private hospitaal. Volgens die departement se woordvoerder, Singabakho Nxumalo kan die departement moontlik dié rekening betaal weens Zuma se status as ‘n voormalige president. Hy meen omdat Zuma steeds […]

8 September 2021 Die ANC se adjunk sekretaris-generaal Jessie Duarte sê oud-president Jacob Zuma se mediese parool kan nie met die van Schabir Shaik verglyk word nie. Duarte sê hoewel dit dalk verkeerd was om mediese parool toe te staan aan Shaik, glo sy dat Zuma werklik siek is, en dat mediese parool dus geregverdig […]

8 September 2021 Die polisie in Limpopo het met ‘n ondersoek begin nadat die liggame van drie kinders gister buite Groblersdal gevind is waar dit op die Mohlabetse rivier gedryf het. Die polisiewoordvoerder, brigadier Motlafela Mojapelo sê die kinders is geïdentifiseer as die sibbe Nonjabulo Ngomane (9), Themba Ngomane (8) en hulle 15-jarige vriend, Katlego […]

7 September 2021 ‘n 25-jarig gevangene is in die Oos-Londense Landdroshof doodgeskiet.   Dié man was in die hof, waar hy tereg staan op aanklagte dat hy in 2018 uit die tronk probeer ontsnap het. Die polisiewoordvoerder, brigadier Tembinkosi Kinana sê die man was onder kruisverhoor toe hy glo skielik met ‘n mes in sy hand uit […]

7 September 2021 Die Organisasie teen Belastingmisbruik (OUTA) sê hulle sal die regering se planne – om fooie vir plekbesprekings te hef – teenstaan. Dit kom nadat die departement van vervoer verlede week ‘n voorstel in die Staatskoerant gepubliseer het, waarin hy voorstel dat motoriste ‘n R250 fooi moet betaal om ‘n aanlyn plek te […]

Nuuskommentaar: 7 September Deur: Jaco Kleynhans ‘n Interessante verhaal uit die geskiedenis van die Sowjetunie gaan oor die bekende kommunistiese Minister van Buitelandse Sake, Andrei Gromyko, wat van 1957 tot 1985 dié posisie beklee het. As hoofdiplomaat vir die Sowjetunie het Gromyko ‘n groot wêreldkaart teen ‘n muur in sy kantoor gehad. Hy het na […]

7 September 2021 Joao Rodrigues – die voormalige polisieman wat van die moord op die apartheidsera aktivis – Ahmed Timol – aangekla is, is in die ouderdom van 82 oorlede. Rodrigues se regsverteenwoordiger, Ben Minnaar sê sy kliënt is Maandagaand aan natuurlike oorsake oorlede. Minnaar sê Rodrigues was olik sedert ‘n gedeelte van sy een […]

7 September 2021 Die DA beoog regstappe om die besluit – om aan oud-president Jacob Zuma mediese parool toe te staan – te hersien. Volgens die leier van die DA, John Steenhuisen is hulle van mening dat dié besluit onwettig is. Die DA sal by wyse van ‘n aansoek in die hof –  die rekord van […]

7 September 2021 Die Solidariteit Navorsingsinstituut het ʼn verslag uitgereik wat daarop dui dat die belastinglas kan verdubbel – en selfs verdriedubbel – indien die witskrif oor die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) aanvaar word; en die groenskrif oor maatskaplike sekerheid – ná hersiening – deurgevoer word. Solidariteit se Hoofraad het besluit dat daar met ʼn omvattende, wettige belastingprotes […]

7 September 2021 Die eilandstaat, Kuba het die eerste land ter wêreld geword om kleuters teen Covid-19 in te ent. Kuba gebruik hoofsaaklik Abdala en Sobrena entstof in sy inentingsprogram. Hoewel lande soos Sjina, Venezuela en die Verenigde Arabiese Emirate aangedui het dat hulle die moontlikheid ondersoek om kinders in te ent, is Kuba die […]


Current track

Title

Artist