
Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies
Die afdanking van die adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Andrew Whitfield, deur president Cyril Ramaphosa, het weer vrae laat ontstaan oor die president se grondwetlike prerogatief om kabinetslede en