
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
Hy sê bykomende veiligheid is vir Mkhwanazi gereël nadat daar verskeie doodsdreigemente teen hom gemaak is.
Die Afrikaanse Stasie!
Hy sê bykomende veiligheid is vir Mkhwanazi gereël nadat daar verskeie doodsdreigemente teen hom gemaak is.
Die uitvoerende hoof van die Padbestuursverkeersagentskap, Makhosini Msibi het in 2023 ‘n salaris van R10,1-miljoen vir die jaar verdien.
Plaaslike media berig dat die man nie ‘n passasier of ‘n werknemer van die lughawe was nie en dat hy op een of ander manier sy weg tot op die
Hy sê ‘n wit werknemer wat minder as R15 300 verdien het presies dieselfde uitdagings met hul kinders as ʼn swart werknemer.
KwaZulu-Natal het die meeste ongekwalifiseerde onderwysers met 1 937, gevolg deur die Wes-Kaap met ’n 1 400.
Dit kom nadat ‘n voorstel ter tafel gelê is om die geldigheidstydperk na agt jaar te verleng. OUTA sê dit lyk al hoe meer na ‘n sogenaamde geldmaak-plan.