Author:

13 April 2021 Die Vrystaat se departement van finansies het na bewering R1.4-miljoen bestee aand ‘n byeenkoms waartydens die Vrystaatse begrotingstoespraak in Gariep gelewer is. Die VF Plus sê in ‘n verklaring dat dié byeenkoms gehou is terwyl dienslewering in die Vrystaat in wese tot stilstand gekom het weens ‘n geweldige geldtekort. Volgens die VF […]

13 April 2021 Die landbou-organisasie, Mpumalanga Landbou sê verlede Vrydag se voorval op ‘n plaas naby Dirkieskop in dié provinsie het glo voortgespruit uit ‘n onwettige betoging deur lede van ’n naburige gemeenskap en dat die mans nie op die plaas was om werk te soek, soos wat die polisie aanvanklik in ‘n verklaring gesê […]

13 April 2021 Soldiariteit en Afriforum is vandag in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria vir die aanhoor van hul saak teen die minister van toerisme, Mmamaloko Kubayi-Ngubane. Die organisasies het die hof genader omdat die minister glo steeds weier om die Toersime ekwiteitsfonds vir alle toerismeondernemings oop te stel. Slegs ondernemings wat minstens 51% swart […]

12 April 2021 Die vyf verdagtes, wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die bejaarde egpaar, Dan en Breggie Brand en hulle dogter, Elzabie, is borgtog geweier in die Hartswater-landdroshof. Die saak is tot 22 April uitgestel. Dit kom nadat die 83-jarige Dan, 79-jarige Breggie en hul 54-jarige dogter, Elzabie in […]

12 April 2021 Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het die voormalige LUR vir gesondheid in Gauteng, Bandile Masuku se aansoek van die hand gewys om die spesiale ondersoek-eenheid se bevindinge te laat hersien.  Die aansoek is met koste van die hand gewys.  Masuku is vroeër vanjaar afgedank nadat die SOE hom in die kern geplaas […]

12 April 2021 Die saak teen vier verdagtes is in die Piet Retief-landdroshof tot 19 April uitgestel vir die formele borgtogaansoek. Die verdagtes is Vrydag in hegtenis geneem nadat twee broers, Zenzele en Amos Coka op ‘n plaas in die Dirkieskop-omgewing doodgeskiet is.  Volgens die polisiewoordvoerder, kolonel Donald Mdhluli is vyf mans glo na die […]

12 April 2021 2170 polisievoertuie in Gauteng is in onbruik.  Die DA se skadu-LUR vir gemeenskapsveiligheid in Gauteng, Michael Shackleton sê die party doen ‘n dringende beroep op die minister van polisie, Bheki Cele en die LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko om toe te sien dat hierdie polisievoertuie so gou moontlik herstel word en aan […]

12 April 2021 ‘n 62-jarige opsigter op ‘n hoewe by Brits in Noordwes is gisteroggend by sy huis vermoor.  Volgens die polisiewoordvoerder, kolonel Adéle Myburgh het ‘n werker gisteroggend op sy liggaam afgekom. Sy meen hy is nié aan natuurlike oorsake dood nie omdat daar bloed aan sy klere was. ‘n Naadoodse-ondersoek sal nou gedoen […]

12 April 2021 Polisiebeamptes is vanoggend na Rabie Ridge in Johannesburg ontplooi nadat lede van ‘n private veiligheidsmaatskappy glo met rubberkoeëls losgebrand het op ‘n groep grondbesetters.  Dit kom te midde van betogings, wat deur die nag voortgeduur het. Binnebande is onder meer aan die brand gesteek terwyl grondbesetters probeer om plakkershutte op privaat eiendom […]

12 April 2021 Vier mans verskyn vandag in die landdroshof op Piet Retief verskyn, nadat twee vermeende werksoekers van die Mkhondo-omgewing in Mpumalanga verlede week op ‘n plaas doodgeskiet is. Twee van die verdagtes is ‘n boer en sy seun, onderskeidelik 25- en 53 jaar oud. Die polisiewoordvoerder, kolonel Donald Mdhluli sê ’n groep mans het […]


Current track

Title

Artist