fbpx

Author: Karen

Page: 5

Die Korona Virus sal een van 2020 se top nuusmakers wees. Maar weet ons werklik wat is ‘n virus? Luister na ‘n gesprek hieroor met Prof. Wanda Markotter. Sy is ‘n Professor in Mediese Virologie by die Gesondheid wetenskappe Fakulteit van Universiteit van Pretoria. Vir navrae stuur gerus ‘n e-pos wanda.markotter@up.ac.za.

Ds. Schalk Strauss Redakteur van die AP-kerk se Boodskapper

Jake gesels oor aktuele landbousake van die dag. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.z

Riëtte Oosthuizen van Riëtte Oosthuizen prokureurs beantwoord vrae oor onderhoud van kinders en gades na afloop van ‘n egskeiding

Op die 20ste herdenking van Wêreld Kankerdag, daag KANSA en die Unie van Internasionale Kankerbeheer (Union for International Cancer Control (UICC), individue uit om ‘n persoonlike bydrae te lewer om die impak van kanker vir hulself, hul geliefdes en die wêreld minder te maak. Gerda Jansen, wat in 2018 met kanker gediagnoseer is, deel haar […]

James en ‘n span kundiges gesels oor nuusgebeure en aktuele sake van die dag

James en gaste gesels oor nuusgebeure van die week

Dr. Jacobus de Koning Antipas-gemeente

Jake gesels oor aktuele landbousake van die dag. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.z

Ons hoop dat die dag nie sal kom wat ons wel ongeskik verklaar word om verder te werk nie. Soms is dit onvermydelik.  Wie is almal betrokke by so proses? Vandag fokus ons spesifiek op die rol van die arbeidsterapeut. Rita van Biljon is ‘n arbeidsterapeut met ondervinding in kinderontwikkeling, ook fisiese en psigiese rehabilitasie […]


Current track

Title

Artist