fbpx

Author: Karen

Page: 4

4 Februarie was wêreldkankerdag. Hierdié dag word jaarliks wêreldwyd herdenk om bewustheid te skep oor kanker asook die voorkoming, opsporing en behandeling daarvan. Dr. Robert de Mûelenaere ’n spesialis-bestralingsonkoloog gesels met ons om die verskillende tipes kanker te bespreek asook risiko’s verbonde aan die siekte.

Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels oor Rugbysake

Ds. Kathleen Smith – Nederduitsch Hervormde  Kerk Kaapstad

Jake gesels oor aktuele landbousake van die dag. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.z

James en ‘n span kundiges gesels oor nuusgebeure en aktuele sake van die dag

Ds. Innes Benade Nederduitsch -Hervormde Kerk Outshoorn

Tema: Die moeilike omstandighede waarin baie onderwysers verkeer . MD gesels met Marjon Meyer – Bedryfsosioloog

Gesinne en hul Dinge: Ouerskap is op sy beste uitdagend. In sommige gesinne is daar faktore wat die uitdaging meer ingewikkeld maak, soos byvoorbeeld wanneer jy deel is van ‘n saamgestelde gesin. Hierdie is tweede gesprek oor die onderwerp met Prof. Wentzel Coetzer. Hy was agt jaar dosent by Unisa in Nuwe Testament en daarna vir […]

Jake gesels oor aktuele landbousake van die dag. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.z

James en ‘n span kundiges gesels oor nuusgebeure en aktuele sake van die dag


Current track

Title

Artist