Author:

Page: 6

12 Julie 2021 President Cyril Ramaphosa gaan vanaand weer die land toespreek en dié keer oor die geweldadige betogings in Gauteng en KwaZulu-Natal.   Hy sal blykbaar fokus op die regering se reaksie op die aanhoudende openbare geweld.    Die presiese tyd wanneer hy gaan praat sal binnekort aangekondig word.    Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en […]

12 Julie 2021 Die Suid-Afrikaanse Weermag het bekend gemaak dat hy soldate in Gauteng en KwaZulu-Natal gaan ontplooi om te help om die grootskaalse onrus onder beheer te probeer bring. Die weermag het reeds begin met voorbereidings en die troepe sal ontplooi word sodra al die nodige administrasie afgehandel is. Dié besluit volg op die […]

12 Julie 2021 Die Grondwethof het gehoor hoe oud-president Jacob Zuma se regsverteenwoordiger, advokaat Dali Mpofu die saak van Zuma met dié van die voormalige staatshoof, PW Botha vergelyk. Mpofu het weer daarop gehamer dat Botha – wat strafregtelik deur die Waarheids- en Versoeningskommisie aangekla is omdat hy geweier het om te getuig – beter […]

12 Julie 2021 Die Grondwethof hoor vandag oud-president Jacob Zuma se aansoek aan waarin hy vra dat die hof se uitspraak – wat hom tot vyftien maande gevangenisstraf gevonnis het op ‘n klag van minagting van die hof – teruggetrek moet word. Dit volg nadat die hof hom opdrag gegee het om voor die Zondo […]

12 Julie 2021 Die betogings ter onsteuning van die bevryding van oud-president Jacob Zuma duur vanoggend in verskeie dele van die land voort. Die R101 in Hammanskraal is versper met brandende bande en klippe en op die N2-snelweg, net noord van Port Elizabeth is vragmotors aan die brand gesteek. In KwaZulu-Natal is die N3-snelweg gesluit […]


Current track

Title

Artist