Author:

Page: 2

Jaco Kleynhans Vrydagaand se terreuraanval in Moskou, Rusland, het opnuut ’n paar ongemaklike feite bevestig – sommige waarvan Rusland maar ook die Weste die afgelope tyd weggekyk het. Die leemtes in Rusland se binnelandse veiligheidstrukture te midde van ’n oorlog in Oekraïne is blootgelê. Daarmee saam ook die wantroue tussen Rusland en die Weste nadat […]

Die Verkiesingshof sal vandag uitspraak lewer oor oudpresident Jacob Zuma se uMkhonto weSizwe-party se deelname aan die komende verkiesing.  Die ANC het `n aansoek gebring dat die MK-party gederegistreer word by die Onafhanklike Verkiesingskommissie en verbied word om aan die komende verkiesing deel te neem.  Die ANC voer aan dat dié party se aansoek vir […]

Motoriste kan hulself glo wéér staal vir duurder petrol in April. Dieselverbruikers slaak gelukkig dié keer ’n sug van verligting, nadat die Sentrale Energiefonds bekend gemaak het dat die data op brandstof op ’n onderverhaling van 18-sent per liter dui, maar dieself op ’n oorverhaling van 32-sent per liter.MasterDrive se uitvoerende hoof, Eugene Herbert, meen […]

Pretoria FM skop op Maandag 4 Maart om 6h00 af met ‘n splinternuwe programrooster wat daarop gemik is om ‘n goeie balans tussen nuus, aktualiteit, inligting en vermaak te bied. Die Uitvoerende Voorsitter van Pretoria FM, Willie Spies het in ‘n verklaring genoem dat die vernuwing van die radiostasie se programskedule deel is van Pretoria […]

Die Grondwethof het vroeër beslis dat die ANC sy kaderontplooiingsrekords binne vyf dae aan die DA moet oorhandig. Dit volg na suksesvolle aansoeke wat die DA in die Gautengse hooggeregshof en hoogste hof van appél gebring het om die ANC se kaderontplooingsrekords vanaf 1 Januarie 2013 te verkry. In `n laaste poging om te verhoed […]

Medelye stroom in na die voormalige IVP-leier, Mangosuthu Buthelezi, in die ouderdom van 95 oorlede is. Die IVP-leier, Velenkosi Hlabisa, sê Buthelezi was ‘n ware leier wat sy lewe aan die party en die land gewy het. Die DA-leier, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika het ‘n leier verloor en sy familie en geliefdes sterkte toegewens in […]

21 Junie 2023 Wie bedryf die ekspedisies na die wrak van die Titanic? Die tuig word bedryf deur `n maatskappy met die naam Oceangate. Die betrokke tuig wat vermis geraak het, die Titan, neem passasiers na die Titanic se wrak teen `n bedrag van $250 000 per persoon. Die wrak is sowat 3 800 meter onder […]

’n 69-jarige man is gister in hegtenis geneem nadat hy met dwelmmiddels ter waarde van meer as R1-miljoen op die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg betrap is. Volgens die polisie was die man op die punt om op ’n vliegtuig na Indië te klim. Die polisiewoordvoerder Robert Netshiunda sê die man is met 8 kg suiwer heroïen met […]

Nuuskommentaar: 12 Oktober 2022 Deur: Alet Rademeyer Landsburgers sien, hoor en ervaar al hoe meer hoe die regstelsel, net soos dienslewering in die land, ongekende verval en agteruitgang toon. Net soos gewone mense swak dienslewering, veral op die platteland, aan hul lyf voel, is dit ook die geval met individue wat om een of ander […]

Nuuskommentaar: 11 Oktober 2022 Deur: Jaco Kleynhans Terwyl die wêreld tans op die eskalasie van konflik in Oekraïne gefokus is, sal die Kommunistiese Party van China se vyfjaarlikse konferensie later hierdie week in Beijing afskop. Die uitkoms van hierdie konferensie kan globale gevolge inhou en sal ʼn duidelike aanduiding gee van die rigting wat China […]


Current track

Title

Artist