Author:

28 Maart 2024 Die omstrede e-tolstelsel sal amptelik op 12 April afgeskakel word. Die minister van vervoer, Sindisiwe Chikunga, het dié nuus vandag in die Staatskoerant gepubliseer. Die aanvanklike sperdatum vir die afskakeling van die stelsel sou 31 Maart wees, soos wat die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, dit in sy provinsiale rede aangekondig het. Die aankondiging moet […]

27 Maart 2024 Die leier van die PA, Gayton McKenzie, het een-miljoen-rand uitgeloof aan enigeen wat met inligting na vore kan kom wat kan lei tot die opsporing van die 6-jarige Joshlin Smith. Smith het op 19 Februarie vermis geraak. McKenzie het op ’n vurige video wat op sy sosialemediaplatforms geplaas is gesê dat Joshlin […]

29 Desember 2023 SpaceX se Falcon Heavy-vuurpyl is vir die sewende keer die ruimte ingestuur om die Amerikaanse weermag se sogenaamde geheimsinnige X-37B-hommeltuig op sy navorsingsmissie te neem. Die vuurpyl is gister vanaf NASA se Kennedy-ruimtesentrum in Florida lanseer. Dis nie seker waarheen die onbemande ruimtetuig met die hommeltuig aan boord op pad is nie. […]

29 Desember 2023 Twee vermeende huurmoordenaars is in Frankfort in hegtenis geneem, nadat die moordondersoek van die Pakistanse burger, Nawaz Qamar, die polisie tot by dié twee agter tralies by die Frankfort Korrektiewe Sentrum gelei het.   Die 27-jarige Qamar is verlede week by sy wegneemeterestaurant, Tasty Point Fish and Chips, in Hennenman in die […]

29 Desember 2023 ’n Polisiebeampte het vir opslae gesorg op sosiale media, omdat hy elf mense in sy Toyota Run X – wat op die meeste 5 passasiers kan akkommodeer – vervoer het. Daar was boonop twee kinders in die kattebak. Hy is op die N2 naby Port Shepstone by ’n padblokkade afgetrek. VehicleTrackerz – […]

29 Desember 2023 Dit wil voorkom asof die verwoestende brande van die afgelope drie dae in die Kamiesberg by Kamieskroon in die Noord-Kaap deur ’n tuinier wat tuinvullis verbrand het, veroorsaak is. Die brand is deur sterk wind aangevuur en het vinnig deur die Kamiesberg versprei. Volgens die burgemeester van die Namakwa-distriksmunisipaliteit, Mervin Cloete, woed […]

15 Maart 2023 Die Nasionale Verbruikerskommissie het twee modelle van die Gizzu-batterye herroep. Diegene wat die 300- en 500-watt-uur batterye van die handelsnaam Gizzu aangekoop het, word versoek om die produkte na die verskaffer, Syntech Distribution, terug te stuur. Dít omdat die batterye die risiko loop om te oorverhit en aan die brand te slaan, […]

6 Maart 2023 Die ATKV het op sy sosialemediaplatforms bevestig dat die bekende kinderliteratuurskrywer, Martie Preller, in die ouderdom van 74 oorlede is. Sy is op 2 November 1948 in die akkerboomryke Potchefstroom in Noordwes gebore. Sy het vroeër op storiewerf.co.za geskryf: “Ek is op Potchefstroom gebore – altans – my lyf is daar gebore en […]

6 Maart 2023 Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens kon geen rekord vind dat die Soedanese sakeman, Hazim Mustafa, die 580-duisend Amerikaanse dollar wat hy in Desember 2019 die land ingebring het om ‘n buffel by president Cyril Ramaphosa te koop verklaar het nie.  Die kontant is later in Februarie 2020 tydens ‘n diefstalvoorval op Ramaphosa se Phala […]

6 Maart 2023 Minstens 52 voertuie was vanoggend betrokke in ’n reusebotsing op die M41-hoofweg in Umhlanga in KwaZulu-Natal. ’n Vragmotor het glo beheer verloor en in 15 voertuie ingeploeg. Die woordvoerder van die Emer-G-Med-nooddienste, Kyle van Reenen, sê verskeie mense, onder wie ‘n swanger vrou, is tydens die voorval beseer.  Geen sterftes is aangemeld […]


Current track

Title

Artist