Author: Anne-Marie

Page: 6

Ds Lourens Prinsloo, AP Kerk Nylstroom lees Esegiël 33: 21 – 31

Ds Francois de Bruin, AP Kerk Bethlehem lees Prediker 3

Ds Lourens Prinsloo, AP Kerk Nylstroom lees Esegiël 33: 1 – 5 en 10 – 11

Ds Francois de Bruin, AP Kerk Bethlehem lees Prediker 1

Lede van die Maak my U weë bekend-span bespreek verskillende onderwerpe uit die Woord. Vir navrae e-pos Dr Hennie Botes by hjbotes@worldonline.co.za

Ds Lourens Prinsloo, AP Kerk Nylstroom lees Esegiël 2: 1 tot 3 vers 15, ons sing Ges 34: 1 en 3 / Ges 63: 1 / Ges 84: 11 / Ges 273: 1 en 4

Ds Danie Malan, Gereformeerde Kerk Uitschot lees Eksodus 3

’N OU VERDEDIGINGSMUUR VAN JERUSALEM ONTDEK: Die ontdekking van ’n ou verdedigingsmuur aan die oostelike hang van die Tempelberg het Israelse argeoloë in trane gehad toe hulle besef wat die struktuur werklik is. Dit is ’n oorblyfsel van die verdedigingsmuur wat opgerig is om die tempel van Salomo te beskerm.

Ds Erika Ferreira, Hervormde Kerk Bellville lees Lukas 7: 1 – 10

Ds Dirk Meijer, Gereformeerde Kerk Bloemburg lees Genesis 32: 24 – 30


Current track

Title

Artist