fbpx

Author: Anne-Marie

Page: 2

Prof Koos Adendorff oor verassing, hy haal aan uit Joh 19 vers 28 tot 49

DIE PLEK WAAR PAULUS BEGRAWE IS NADAT HY ONTHOOF IS: Volgens oorlewering is Paulus tussen 62-64 n.C. in Rome tereggestel deurdat hy onthoof is. Die vroeë Christene het die teregstellingsterrein onthou asook die plek waar Paulus begrawe is. Gedurende die Bisantynse tyd is ’n kerk opgerig oor die plek waar Paulus begrawe is. Dié kerkie […]

Ds Johan Fourie emeritus verbonde aan die Nederduitch Hervormde Kerk Krugersdorp – Oos lees Psalm 111 vers 1 tot 4 en Mattheus 6 vers 7; Sondag 46 van die Heidelbergse Kategismus vraag en antwoord 120 en 121 word behandel; ons sing Gesange 518 vers 1 en 2 / 266 (die Onse Vader)

Ds Johan Du Preez van die Nederduitch Hervormde Kerk Van Der Hoff lees uit Psalm 91

Ds Jaco van Sitterd van die Nederduitch Hervormde Kerk Randburg lees Genesis 3 vers 7

Ds Johan Du Preez van die Nederduitsche Hervormde Kerk Van Der Hoff  in Groblersdal lees uit 1 Johannes 4 vers 7 tot 16

Ds Jaco van Sitterd van die Nederduitch Hervormde Kerk Randburg lees Genesis 3 vers 8 tot 24

Ds Johan Du Preez van die Nederduitsche Hervormde Kerk Van Der Hoff  in Groblersdal lees uit Spreuke 16, 20 en 29 enkele verse

Ds Jaco van Sitterd van die Nederduitch Hervormde Kerk Randburg lees Johannes 1 vanaf vers 1

Ds Johan Du Preez van die Nederduitsche Hervormde Kerk Van Der Hoff  in Groblersdal lees uit : Lukas 12 vers 13 tot 21


Current track

Title

Artist