Author: Anne-Marie

Ds Jan-Louis Lee van die Gereformeerde Kerk Brits lees uit Mattheus 5 vers 33 tot 37 en Psalm 12 vers 1 tot 3,  Sondag 37 van die Heidelbergse Kategismes word behandel; Ons sing Psalms 1 vers 1 en 4 /12 vers 6 en 7 / 43 vers 1 en 4 en Psalm 47 vers 1 […]

Ds Frans Oosthuizen van die Geloofsbond van Hervormde gemeentes, gemeente Meyerspark lees uit Psalm 19; Ons sing Gesange 197 vers 1 en 2 / 209 / 309 vers 1 tot 3, 199 vers 2 en 3 / 508 vers 1 en 2 / 470 vers 1 en 4

Dr Gerhard Meijer oor die bewoording van die tweede gebod

Renosterveld – Prof Braam van Wyk; Draadlose selfoonlaaiers – Dr Stoffel Fourie; Drink visse water? – Ulrich Uberprieler; Ideale klimaat sonder muskiete – Prof Erik Holm

DIE BEESMUMMIE IN ’N 90 TON GRANIETKIS: Argeoloë was verbyster met die vonds van ’n beesmummie  wat in ’n granietkis van 90 ton in ’n ondergrondse begraafplaas langs die Nylrivier gevind is. Hierbenewens is ’n verdere agt miljoen gemummifiseerde honde gevind, vier miljoen ibis-voëls, duisende katte, krokodille en talle ander diere en voëls. Dié ontdekking […]

Ds Johan Nel van die Gereformeerde kerk Akasia lees uit Johannes 14 vers 15 tot 17

Ds Gerard Meijer van die Gereformeerde Kerk Oos-Moot lees uit Psalm 122

Jake Stols gesels oor aktuele landbousake van die dag. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

James en ‘n span kundiges gesels oor nuusgebeure en aktuele sake van die dag

MENORA’S IN DIE OU STAD VAN DAWID: Die kandelaar wat tradisioneel deel van die tempel in Jerusalem en godsdiens van Israel is, het sewe armlampies en is in Hebreeus bekend as die menora. Argeoloë het nou twee soortgelyke lampe ontdek, maar in die een geval met nege lampies en in die ander met vyf lampies. […]


Current track

Title

Artist