Sondagerediens

Ds Ruan Combrink, AP Kerk Orania lees Galasiers 4: 1 – 7

Ds Wicus van der Vyver, Gereformeerde Kerk Silverton lees 1 Petrus 1: 1 – 9, Ons sing Ps 33: 1 en 6 / Lied 516 / Ps 25: 2, 3 en 6 / Ps 34; 1, 2 en 6 / Lied 281

Ds Ruan Combrink, AP Kerk Orania lees Hebreers 3: 1 – 4: 13

Ds Frans Oosthuizen, Geloofsbond van Hervormde Kerke Meyerspark lees Romeine 8: 31 – 39, Ons sing Ps 139: 3 / Ges 201: 1 – 3 / Ges 488: 4 en 5 / Ps 25: 6 / Ges 393: 3 en 4 / Ges 266

Ds Ruan Combrink, AP Kerk Orania lees Psalm 96, ons sing Ps 100: 1 – 4 / Ps 147

Ds PC Pretorius, NG Kerk Moreletapark lees Job 1: 1-22 & Job 2: 10-13, Amazing Grace gesing deur Kevin Leo

Ds Lourens Prinsloo, AP Kerk Nylstroom lees Esegiël 2: 1 tot 3 vers 15, ons sing Ges 34: 1 en 3 / Ges 63: 1 / Ges 84: 11 / Ges 273: 1 en 4

Ds Danie Malan, Gereformeerde Kerk Uitschot lees Eksodus 3

Ds Erika Ferreira, Hervormde Kerk Bellville lees Mattheus 14: 22 – 33 ons sing Gesang 171 / Gesang 198 / Lied 285 / Gesang 573 / Ek sal nie bang wees nie, gesing deur Joe Niemand

Ds Danie Malan, Gereformeerde Kerk Uitschot lees Jesaja 40: 12 – 26


Current track

Title

Artist