fbpx

Oggendkuier

Dr. Ziyaad Mayet, ortopediese chirurg en spesialis in voet- en enkeloperasies kom gesels oor die minimale inprypende chirurgiese prosedure wat hy in sy operasies  volg.  Besoek www.bonesetters.com of kontak +27 11 842 7670

Verhit Olie in pot Gooi by – hoeveelhede na smaak Vars knoffel en gemmer Steranys Lourierblare Tamatiepuree Kerrie Masala Rissies Tamaties Wit wyn – hele bottle Fillet kabeljoe/stokvis Strooi kerrie weer oor Koljander Kokosneutmelk Suiker Prut alles saam vir 20 – 30 minute

Mathys Krog van Mathys Krog Prokureurs gesels oor insolvensie, likwidasie en skuldberading asook wat ‘n individu te doen staan wanneer kontantvloei ‘n ernstige probleem is. Kontak 012 333 5610 of  mathys@mathyskrog.co.za

Elsje gesels met Dr Mark Opperman oor testosteroon: 011 784 1168/ https://the-t-clinic.com

In Regsake word vandag gesels oor regstellende aksie. Vir meer inligting skakel Hurter Spies prokureurs by 012 941 9239/ spies@hurterspies.co.za

Elsje gesels met Dr Louis Roos oor die gesondheidsuitwerking van dagga / Cannabis op die menslike liggaam. 087 098 0459 – Akeso Arcadia clinic

Elsje gesels met Carel Crafford van Crafford prokureurs oor: Probleme in die werksplek uit die werknemer se oogpunt.

Elsje gesels met Prof. Kirsten Tonsing oor kommunikasie na ‘n beroerte

Elsje gesels met  Dr Llewelyn Curlewis oor dronkbestuur

Die vel is uiters sensitief, en hoewel vrouens hul vel, veral hul gesig met deernis en spesiaal-geformuleerde roompies versorg, is daar een veltoestand wat vrouens se selfbeeld maklik ’n knou toedien en dis hiperpigmentasie. Elsje gesels met ’n kosmetiese velkenner, Nicolene Pelster, die eienaar van ’n spesialisvelsorgkliniek in Pretoria.


Current track

Title

Artist