fbpx

Allerlei

Hoorbeeld oor die afbreek van die Berlynse Muur 30 jaar gelede. Daar word gekyk na die geskiedenis en die aanloop tot die bou van die muur asook die rol van kommunisme in daardie tyd. Aangebied deur Marianne Breytenbach en Heinrich Marnitz.

Dr Pieter Mulder sê die grondwet kan vergelyk word met `n boksskeidsregter wat `n bokser net so hard soos sy opponent timmer.

Midde die droogte deel Pretoria FM graag die volgende boodskap met ons luisteraars.  Die liturgie is verweef met twee liedere deur F-kruis onder leiding van Attie Rossouw ‘Soos ‘n Wildsbok wat smag na water’ as brug tussen die Woord en gebed en ‘Kom na My toe’ as  oproep van ons Here. Gelei deur Dr. Christo […]

In MyWelstand gesels Jacques Botes en Dr Barbara Louw oor heelpersoon welstand vanuit insiggewende verskillende perspektiewe.

Die Dierebekermingsvereniging van TSHWANE wil graag vir die publiek tydens die onderhoud wenke gee oor hoe om voorsorgmaatreels te tref vir hul diere teen die winterkoue.

MD gee inligting oor die Israel toer

MD gee inligting oor die Israel toer

Willie Spies en Flip Buys gesels en voer debat oor ons herkoms, geskiedenis en onderstrominge en filosofieë rondom ons…

Willie Spies en Flip Buys gesels en voer debat oor ons herkoms, geskiedenis en onderstrominge en filosofieë rondom ons…


Current track

Title

Artist