fbpx

Korona

Hoe om terug te bons na inperking. Mense beleef meer stres as ooit te vore. Aanhoudende stres tap jou lewens energie wat eventueel tot uitbranding kan lei. Dit is onmoontlik om terug te bons as jy nie die energie het nie. Elsje gesels met Wilhelm Lombard – Life Energy Coach – Lewens Energie Spesialis. Die […]

In ons entrepreneursgesprek praat ek met Martin Pienaar, eienaar van Dry Dock Boutique Liquor, oor hoe hierdie besigheid moes aanpas om die 2de verbod op alkohol te oorleef.  / Mediese Gesprek: Kinders sukkel soms om te knyp wanneer hulle moet urineer, soms vind hulle die lang pad na ’n vakansiebestemming uiters traumaties, omdat hulle lank […]

Ds. Liesel Krause-Wiid Familiekerk, NG-gemeente Kameeldrift-Oos fokus op die tema: ”Moenie jou lewe uitstel nie…”

Hannes Brits het ‘n omkeerstrategie-praktiese gids geskryf vir entrepreneurs te midde van die Covid 19 krisis. Hannes vertel hoe sakelui hulle besighede in hierdie tyd kan omkeer.  / Julie is geestesgesondheidbewustheidsmaand en een so ’n geestessiekte sluit verskillende eetversteurings in. ’n Eetversteuring is ’n sielkundige toestand wat kan begin weens ’n obsessie met kos, gewig of […]

Landbougemeenskappe ervaar groot nood. Die span van SA Water Warriors het gedurende grendeltyd voort gegaan om hierdie gemeenskappe te ondersteun. Ons gesels vanoggend met Pieter du Plessis van SAWW om meer inligting te kry oor hulle jongste projek. Skakel Pieter du Plessis: 076 844 6435 Buitemuurs aktiwiteite is moontlik die laaste ding waaraan jy nou […]

‘n Innoverende produk wat iTickets geskep het om kerke te ondersteun om toegangsbeheer by eredienste toe te pas siende dat net 50 mense ‘n erediens mag bywoon.

Boekbespreking met Jakkie Cilliers, stigter van die Instituut vir sekerheidstudies oor sy boek *Africa First*.  Ons toer virtueel na Indië en blaai saam deur ons ritsgids se reis-fotoalbum.  In regsgesprek beantwoord ons luisteraars se vrae oor die nuutste inperking regulasies en ons gesels oor die POPI-wet wat more in werking tree

Boekbespreking met Dr Paul Grobbelaar – Jan Christiaan Smuts – wie en wat was hy.  ‘n Gesprek oor die siekte van ons tyd – uitbranding Hoe gaan skrywers te werk om ‘n romantiese verhaal te ontwerp en hoekom geniet lesers dit om ‘n hygroman onder oë te kry. Ek gesels met ‘n Romanza skrywer- Marietjie Welgens

Ons fokus vanoggend op die Paleis van Justisie in Kerkplein as deel van ons erfenis insetsel. Riana Mulder – Erfenisstigting vertel meer… Die matriek eindeksamen word nou ‘n maand later geskryf. Wat beteken dit vir universiteitstoelating? Liana Venter, Registrateur by Akademia brei uit…

Onderwysers het gedurende grendeltyd skouer aan die wiel gesit om seker te maak hul geliefde leerders ontvang steeds die nodige onderrig. Ongelukkig moes skole soos Laerskool Warmbad sny aan salarisse van onderwysers om kop bo water te hou. Vanoggend gesels ons met die skoolhoof van Laerskool Warmbad- Mnr Hennie Coetzee…


Current track

Title

Artist