fbpx

Klankkoerant Landbou

Reaksie op die Brandstofprysstygings, wat moet die boere maak;Boere is bekommerd oor onwettige plaasbesettings;En kort opsomming van die hooftrekke van die jongste landbounuus; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Hoenderinvoere neem af; Die Namibiese regering kondig eerste bloubessie-oes aan; En die DA stel bekend ‘n eenheid wat hofsake oor plaasaanvalle gaan monitor; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Misdaadstatistieke: Georganiseerde landbou stem nie saam met die Polisie se syfers oor plaasaanvalle nie; En hoe gemaak as jou plaaswerker positief toets met die korona virus, dit word bespreek in die LWO-arbeidsgesprek; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Ons gesels met TLU SA wat ‘n virtuele optog teen plaasaanvalle beplan;Damverslag;En wat is te lees in die nuwe uitgawe van die landbouweekblad; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Sitrusbedryf floreer tydens die grendelstaat;Watter uitwerking het die Jagverbod op die wildbedryf;En die nasionale oesskattingkomitee maak sy maanselikse verslag bekend; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Paneelbespreking oor landelike veiligheid en die toenemende plaasaanvalle met verwysing na die onlangse aanval en moord op Hartswater.En nog winterreën word verwag in middel Augustus;Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Gesels oor TLU SA se welstandlessenaar en hoe boere bygestaan kan word;Die adjunkminister in die presidensie beskuldig Agri Limpopo dat hulle nie aan die vervoerregulasies voldoen nie, ek kom agter die kap van die byl;En ons kyk na van die landbou berigte; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Ons gesels oor die lae rentekoerse en watter geleenthede dit vir die boere bied; Kry terugvoer oor die begrotingsdebat in die Parlement se portefeuljekomitee oor water en sanitasie waar watertekorte bespreek is; En die LWO arbeidsgesprek; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Plaasaanvalle: ‘n Boer vir die tweede keer aangeval in n baie kort tyd, vraag is wanneer word n boer weer aangeval?; Damverslag; En ons kyk na die nuwe uitgawe van die landbouweekblad -Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

‘n Boranbul opgeveil vir nuwe rekordbedrag van R1.7 miljoen; Agri SA vra regering en privatesektor se hulp aan voedselprojek; En ons gesels oor die departement van landbou se begroting wat aangepas word agv  die covid-19 pandemie. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za


Current track

Title

Artist