fbpx

Klankkoerant

Reaksie op die Brandstofprysstygings, wat moet die boere maak;Boere is bekommerd oor onwettige plaasbesettings;En kort opsomming van die hooftrekke van die jongste landbounuus; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Ons deel heerlike een-pan resepte om die Winterkoue weg te jaag.. Byt & Buskruit reeks in was ‘n reuse sukses op Dapper Media se aanlyn platform verlede jaar, en dit is met trots dat Forum Films in samewerking met Dapper media hierdie jaar die tweede reeks bekendstel!  Daar wag nuwe avonture, heerlike resepte, lekker-lag en saamsing oomblikke en pragtige bestemmings op die kykers! […]

Hoenderinvoere neem af; Die Namibiese regering kondig eerste bloubessie-oes aan; En die DA stel bekend ‘n eenheid wat hofsake oor plaasaanvalle gaan monitor; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

In Carpe Omnia gesels Esmarie met Gerhardus Jacobs, ‘n gesinsman wat op dié stadium as ‘n opsigter by ‘n veiligheidskompleks in Pretoria werk. Gerhardus droom daarvan om sy matrieksertifikaat te verwerf sodat hy verder kan studeer en vir sy gesin die beste moontlike geleenthede kan ontsluit. Vir navrae: Hoof: Studiefondssentrum, Solidariteit Helpende Hand: 076 424 […]

Misdaadstatistieke: Georganiseerde landbou stem nie saam met die Polisie se syfers oor plaasaanvalle nie; En hoe gemaak as jou plaaswerker positief toets met die korona virus, dit word bespreek in die LWO-arbeidsgesprek; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Esmarie gesels met Riana Mulder van die Erfenisstigting oor die Wesford kliniek in Pretoria Wes

Ons gesels met TLU SA wat ‘n virtuele optog teen plaasaanvalle beplan;Damverslag;En wat is te lees in die nuwe uitgawe van die landbouweekblad; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Sitrusbedryf floreer tydens die grendelstaat;Watter uitwerking het die Jagverbod op die wildbedryf;En die nasionale oesskattingkomitee maak sy maanselikse verslag bekend; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Paneelbespreking oor landelike veiligheid en die toenemende plaasaanvalle met verwysing na die onlangse aanval en moord op Hartswater.En nog winterreën word verwag in middel Augustus;Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Met die laaste byt van winter in die lug, deel ons vir ou laas hierdie seisoen resepte van vir trooskos. Baie planne en geleenthede is gekanselleer, maar nie die Affrie wildfees nie! Wees deel van die Affie Virtuele Wildfees. Luister gerus later in die program vir meer inligting.


Current track

Title

Artist