fbpx

Webgrepe

Vanmiddag word daar gesels oor die behoefte vir goeie onderwysers in Suid-Afrika. MD Greyling gesels met Prof. Rikus Fick, die rektor van AROS om ons beter in te lig oor die uitdagings en moontlikhede.

Reaksie op die Brandstofprysstygings, wat moet die boere maak;Boere is bekommerd oor onwettige plaasbesettings;En kort opsomming van die hooftrekke van die jongste landbounuus; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Bedryfsielkundige Mario Denton gesels met ons oor leierskap, hoe om jou energie te bestuur, en betekenisvol vir jou span te wees.  Wagter is ‘n Boerboel gekruis met ‘n paar ander rasse. Hy is uit haglike omstandighede gered en vir 4 jaar by Wetnose gewag vir ‘n nuwe huis.  Na  ons radio onderhoud verlede week het […]

Ds Wicus van de Vyver van die Gereformeerde Kerk Silverton lees uit Lukas 8 vers 4 tot 15

Ons deel heerlike een-pan resepte om die Winterkoue weg te jaag.. Byt & Buskruit reeks in was ‘n reuse sukses op Dapper Media se aanlyn platform verlede jaar, en dit is met trots dat Forum Films in samewerking met Dapper media hierdie jaar die tweede reeks bekendstel!  Daar wag nuwe avonture, heerlike resepte, lekker-lag en saamsing oomblikke en pragtige bestemmings op die kykers! […]

Ds. Liesel Krause-Wiid Familiekerk, NG-gemeente Kameeldrift-Oos fokus op die tema: ”Moenie ophou bid nie…”

Ds Wicus van de Vyver van die Gereformeerde Kerk Silverton lees uit Lukas 17 vers 11 tot 19

Hoenderinvoere neem af; Die Namibiese regering kondig eerste bloubessie-oes aan; En die DA stel bekend ‘n eenheid wat hofsake oor plaasaanvalle gaan monitor; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Umkomaas is ‘n lokaas vir skubaduikers waar hulle die onderwater boog kan sien. Daar lê ook ‘n gholfbaan wat vanjaar 107 jaar oud is. Ons besoek die dorp.  In Swede kan jy die Vasa aanskou. Dié skip het met haar nooiensvaart in 1628 gesink nog voor sy die hawe kon verlaat. Eers in 1961, 333 […]


Current track

Title

Artist