fbpx

Nuus

Reaksie op die Brandstofprysstygings, wat moet die boere maak;Boere is bekommerd oor onwettige plaasbesettings;En kort opsomming van die hooftrekke van die jongste landbounuus; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Nuuskommentaar: 5 Augustus Deur: Jaco Kleynhans Die Amerikaanse presidentsverkiesing vind oor minder as drie maande plaas. Die sewe-en-sewentigjarige voormalige Amerikaanse adjunk-president en kandidaat van die Demokratiese Party, Joe Biden, sal binne die volgende paar dae sy keuse vir adjunkpresident, sou hy op 3 November verkies word, bekend maak. Daarna volg die twee partye se nasionale […]

Nuuskommentaar: 4 Augustus Deur: Herman Toerien Dit is stellig ’n onbegonne saak om te beoordeel wie die beste Afrikaanse kommentator is. Sou daar ’n ranglys wees, wie sou die plasings op daardie ranglys bepaal? Is slegs beoordeleraas uit die linkerkant van die politieke spektrum geregtig om te beoordeel, soos die indruk dikwels geskep word. Dié […]

Ons deel heerlike een-pan resepte om die Winterkoue weg te jaag.. Byt & Buskruit reeks in was ‘n reuse sukses op Dapper Media se aanlyn platform verlede jaar, en dit is met trots dat Forum Films in samewerking met Dapper media hierdie jaar die tweede reeks bekendstel!  Daar wag nuwe avonture, heerlike resepte, lekker-lag en saamsing oomblikke en pragtige bestemmings op die kykers! […]

Hoenderinvoere neem af; Die Namibiese regering kondig eerste bloubessie-oes aan; En die DA stel bekend ‘n eenheid wat hofsake oor plaasaanvalle gaan monitor; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

In Carpe Omnia gesels Esmarie met Gerhardus Jacobs, ‘n gesinsman wat op dié stadium as ‘n opsigter by ‘n veiligheidskompleks in Pretoria werk. Gerhardus droom daarvan om sy matrieksertifikaat te verwerf sodat hy verder kan studeer en vir sy gesin die beste moontlike geleenthede kan ontsluit. Vir navrae: Hoof: Studiefondssentrum, Solidariteit Helpende Hand: 076 424 […]

Nuuskommentaar: 3 Augustus Deur: Hannes Noëth Tussen Covid 19, plaasaanvalle en vinnige vallende ekonomië wereldwyd kan ‘n mens amper nie glo dat besprekings oor beelde en monumente steeds en weer aktueel is nie.  Tog maak dit sin.  Waar mense onseker raak en vrae begin vra oor die toekoms is dit heel normaal om terug te […]

Misdaadstatistieke: Georganiseerde landbou stem nie saam met die Polisie se syfers oor plaasaanvalle nie; En hoe gemaak as jou plaaswerker positief toets met die korona virus, dit word bespreek in die LWO-arbeidsgesprek; Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Esmarie gesels met Riana Mulder van die Erfenisstigting oor die Wesford kliniek in Pretoria Wes

Heinrich Marnitz gesels oor die jongste wêreldgebeure


Current track

Title

Artist