fbpx

Author: Sarina

Nuuskommentaar: 5 Augustus Deur: Jaco Kleynhans Die Amerikaanse presidentsverkiesing vind oor minder as drie maande plaas. Die sewe-en-sewentigjarige voormalige Amerikaanse adjunk-president en kandidaat van die Demokratiese Party, Joe Biden, sal binne die volgende paar dae sy keuse vir adjunkpresident, sou hy op 3 November verkies word, bekend maak. Daarna volg die twee partye se nasionale […]

Nuuskommentaar: 4 Augustus Deur: Herman Toerien Dit is stellig ’n onbegonne saak om te beoordeel wie die beste Afrikaanse kommentator is. Sou daar ’n ranglys wees, wie sou die plasings op daardie ranglys bepaal? Is slegs beoordeleraas uit die linkerkant van die politieke spektrum geregtig om te beoordeel, soos die indruk dikwels geskep word. Dié […]

Nuuskommentaar: 3 Augustus Deur: Hannes Noëth Tussen Covid 19, plaasaanvalle en vinnige vallende ekonomië wereldwyd kan ‘n mens amper nie glo dat besprekings oor beelde en monumente steeds en weer aktueel is nie.  Tog maak dit sin.  Waar mense onseker raak en vrae begin vra oor die toekoms is dit heel normaal om terug te […]

Nuuskommentaar: 31 Julie Deur: Werner Human Dit verbaas my altyd hoe vinnig ’n tendens kan vorm en posvat. Dit strek van tendense wat ’n prettige tema dra, soos om jou vriende op sosiale media uit te daag om op ’n sekere wyse aan te trek of iets te doen, tot tendense wat sterk politieke temas […]

Nuuskommentaar: 30 Julie Deur: Willie Spies Is Cyril Ramaphosa enigsins beter vir Suid-Afrika as Jacob Zuma? Vier maande gelede sou meeste Suid-Afrikaners nog instemmend hierop geantwoord het, alhoewel ‘n klein minderheid skepties was. Ramaphosa se verkiesing as ANC president 955 dae gelede, met ‘n skrale meerderheid van 180 stemme uit 4700 kongresgangers het ‘n gees […]

Nuuskommentaar: 28 Julie Deur: Jaco Kleynhans Die goeie verhouding tussen China en Rusland wat die afgelope tyd toenemend duidelik raak in onder andere samewerking in Asië, maar ook in hulle gedeelde kritiek teen Westerse lande, behoort veral vir die Verenigde State en die Europese Unie tot groot kommer te stem. Terwyl die wêreld se fokus […]

Nuuskommentaar: 29 Julie Deur: Natasha Venter Miljarde rand se skenkings en internasionale lenings om die pandemie in Suid-Afrika te beveg het plaaslike COVID-preneurs breed laat glimlag. Dié gelukkige hooggeplaastes se sakke wat reeds rinkel van pandemiefondse, terwyl voorbereiding vir mediese sorg van COVID-pasiënte (veral in die Oos-Kaap) ver agterweë bly, blyk min bekommerd te wees […]

Nuuskommentaar: 27 Julie Deur: Herman Toerien Veral sedert Jacob Zuma die presidentskap oorgeneem het, het analiste en politeke kommentators mekaar probeer oortref in hul pogings om die mees gepaste en beskrywende benaming vir ons regeringsvorm te verwoord. Dié naamgee-poging was gewoonlik tong in die kies. Sommiges was natuurlik nie nuut nie, name soos kleptokrasie, Zuptakrasie, […]

Nuuskommentaar: 24 Julie Deur: Daniel du Plessis Demokrasie was, histories, nooit ‘n gegewe nie. Dit moes geregverdig word. Hierdie idee val deesdae – en met deesdae bedoel ek grootliks die 20ste en 21ste eeu – effens vreemd op die oor. Hierdie debat het egter vir etlike eeue geheers, met groot denkers aan beide kante. Ons […]

Nuuskommentaar: 23 Julie Deur: Paul Maritz Ons hoor dikwels die term “verlore generasie”.  In sy oorspronklike vorm het hierdie frase verwys na die groep jongmense wat die eerste Wêreldoorlog oorleef het, en rigtingloos deur die 1920’s gedobber het.  Hierdie groep mense is deur moeilike omstandighede geruk, en toe die mensdom deur ‘n krisis gegaan het, […]


Current track

Title

Artist