fbpx

Author: Karen

James en ‘n span kundiges gesels oor nuusgebeure en aktuele sake van die dag

James en gaste gesels oor nuusgebeure van die week

Dr. Thinus van Staden -Nederduitsch Hervormde gemeente, Montana

Jake gesels oor aktuele landbousake van die dag. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Estel gesels met Annatjie Wessels, oor besigheidsafrigting. Sy is die stigter en bestuurder van Dodici Capital Solutions, +27 82 994 1991

James en ‘n span kundiges gesels oor nuusgebeure en aktuele sake van die dag

Ds. Danilo Stoltz AP-kerk Kimberley – Die Kruis

Jake gesels oor aktuele landbousake van die dag. Vir meer inligting oor onderwerpe of sprekers e-pos: jake@klankkoerant.co.za

Prof Koos Adendorff gaan verder oor die naam van God en sy Godheid

Die privaatondersoeker, Mike Bolhuis is tans by twee hoë profiel sake betrokke. Hy het met Klankkoerant gesels.


Current track

Title

Artist