AAND-ATELJEEDIENS – SEPT 2023

Deur on

Aand-Ateljeedienste vir die maand September

Ds Leon Geel snr van die Hervormde Kerk Grimbeekpark (Potchefstroom) lees Sagaria 10: 1 – 12, ons sing Lied 176 / Lied 200
Ds Leon Geel snr van die Hervormde Kerk Grimbeekpark (Potchefstroom) lees 1 Johannes 3: 11 – 17, ons sing Lied 188 / Lied 190
Ds Leon Geel snr vsn die Hervormde Kerk Grimbeekpark (Potchefstroom) lees Efésiërs 6: 1 – 9, ons sing Lied 164 / Lied 161
Ds Cobus Rossouw van die Gereformeerde Kerk Hendrina & Carolina lees Eksodus 20: 7, ons sing Ps 100

Current track

Title

Artist