AAND-ATELJEEDIENS – MAART 2024

Deur on

AAD vir die maand Maart

Emeritus, Ds Neel van Tonder van die Hervormde Kerk lees Markus 15: 36 – 39, 1 Johannes 4: 11 – 16 & 1 Johannes 5: 10 – 12, ons sing Lied 196 / Lied 199 / Ps 98 / Lied 214
Ds Ben Smit van die Gereformeerde Kerk Meintjieskop lees Psalm 45
Ds Ben Smit van die Gereformeerde Kerk Meintjieskop lees Titus 3: 1 – 11
Ds Ben Smit van die Gereformeerde Kerk Meintjieskop lees Rut 1 & Psalm 104
Ds Ben Smit van die Gereformeerde Kerk Meintjieskop lees Lukas 15: 17 – 21

Current track

Title

Artist