AAND-ATELJEEDIENS – JULIE 2023

Deur on

Aand-Ateljee dienste vir die maand Julie

Emeritus Ds Gerhard Mahne van die NG Kerk lees Johannes 20: 21 – 23, 1 Johannes 5: 9 – 13 & Hebreërs 3: 12 – 14, ons sing Lied 171 / Genade Onbeskryflik Groot / Sendinglied
Emeritus Ds Gerhard Mahne van die NG Kerk lees Jesaja 64: 5 – 7, ons sing Lied 442 / Genade Onbeskryflik Groot / Daar’s ‘n Dierbare Kruis
Emeritus Ds Gerhard Mahne van die NG Kerk lees Matthéüs 26 & Galásiërs 2, ons sing Lied 442 / Genade Onbeskryflik Groot / Blye Versekering
Ds Ryno van As, AP Kerk Petrus Steyn lees 1 Korinthiërs 11: 23 – 26, ons sing Ges 195 / Ges 163
Ds Ryno van As van die AP Kerk Petrus Steyn lees 1 Johannes 1: 5 – 10, ons sing Ges 164 / Ges 165

Lees verder

Current track

Title

Artist