AAND-ATELJEEDIENS – DESEMBER 2024

Deur on

AAD vir Desember

Ds Riaan van Staden van die AP Kerk Meyerton lees 1 Korinthiërs 10: 1 – 13, ons sing Lied 510
Ds Ian Dubery van die Moreletta Kerk lees Hebreërs 1: 1 – 6 & Jesaja 9: 5 – 6, ons sing Lied 344 / Lied 353
Ds Riaan van Staden van die AP Kerk Meyerton lees Matthéüs 6: 9 – 15, ons sing Lied 245
Ds Riaan van Staden van die AP Kerk Meyerton lees Jeremia 17: 1 – 18, ons sing Lied 207
Ds Riaan van Staden van die AP Kerk Meyerton lees Lukas 22: 39 – 46, ons sing Lied 308
Prof Wim Dreyer, Voorsitter van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering (NHKA) lees Markus 1: 14 – 18 & Markus 15: 16 – 26, ons sing Lied 488

Lees verder

Current track

Title

Artist