AAND-ATELJEEDIENS – DESEMBER 2023

Deur on

AAD vir die maand Desember

Ds Rue Hopley van die Hervormde Kerk Pretoria-Oos lees Deuterónomium 6: 4 & Filippense 3: 12 – 17
Dr Christo Pretorius van die Herv Kerk lees Lukas 2: 1 – 7 & Lukas 2: 8 – 20, ons sing Ges 358 / Ges 345 / Ges 348 / Ges 364 / Ges 365 / Ges 266
Dr Johan Otto van die Geloofsbond van Hervormde Kerke, Premiermyn lees Openbaring 22: 16 – 21, ons sing Lied 163 / Lied 334
Dr Johan Otto van die Geloofsbond van Hervormde Kerke, Premiermyn lees 1 Johannes 2: 1 – 6, ons sing Lied 159 / Lied 308
Dr Erik van Alten van die Vrye Gereformeerde Kerk Pretoria lees Jeremia 29: 4 – 7 & Jeremia 32: 1 – 16, ons sing Ps 84 / Ps 38 / Ps 146
Dr Johan Otto van die Geloofsbond van Hervormde Kerke, Premiermyn lees Psalm 145: 14 – 16 & Lukas 11: 3, ons sing Lied 163 / Lied 280
Dr Johan Otto van die Geloofsbond van Hervormde Kerke, Premiermyn lees Matt 6: 10 / Matt 7: 21 / Matt 18: 4 / Matt 26: 42 / Mar 3: 35 / Luk 22: 42 / Joh 4: 34 / Joh 5: 30 / Joh 6: 38 – 40 / Joh 7: 17 / Hand 22: 14 / Heb 10: 7 & 9, ons sing Lied 159 / Lied 308

Current track

Title

Artist