<--Google Webmaster Tool-->
  • Immunadue
  • Spar
Wie is ons

Pretoria FM is een van die grootste gemeenskapsgebaseerde radiostasies in Pretoria. Ons bied uiteenlopende programme aan met ‘n sterk klem op nuus, vermaak, aktualiteit en musiek. Ons saai 24-uur per dag op 104.2 FM uit en jy kan ons in 6 van die 9 provinsies hoor. Luisteraars kan ook inskakel op DStv kanaal 887, die internet en ons selfoontoepassing. Pretoria FM is trots Afrikaans en streef daarna om die gemeenskap te bedien en ‘n verskil te maak in ons uitsaaigebied.

Pretoria FM, waar ons Hoop, Glo, Lééf in Afrikaans.



Adverteerders

Now On Air

Pienaar Lochner Maandag

20:00 22:00


Volgende op die lug
Maandag 20:00

Pienaar Lochner Maandag


Current track

Title

Artist