7 VOOR 7 MEI 2021

Deur on

Kommentaar op aktuele sake van die dag vanuit ‘n Christelike perspektief

3 Mei- Emeritus Prof Adriaan Pont van die Nederduits Hervormde kerk en dosent in Kerkgeskiedenis en Kerkreg aan UP, fokus op die tema: “’n Goeie boodskap…”
4 Mei- Ds Rudi Schoeman van die Geloofsbond van Hervormde Kerke, Theresapark, fokus op die tema – Bid, waak en bou

5 Mei- Ds Werner Brotherton van die Gereformeerde Kerk in Vryheid, fokus op die tema- Konflik in die huis
6 Mei- Dr Jan Botha, Deeltydse predikant van die NG Gemeente Mootvallei, fokus op die tema – Pinkstertyd .
7 Mei- Ds Adri van Staden van die APKerk Greylingstad – Vir ewig veilig in die Here Jesus se hande
10 Mei- Ds Heinrich Karstens van die NG Gemeente Lorraine in PE, fokus op die tema, ‘n Spiritualiteit van tevredenheid…
11 Mei- Ds Ruan Combrink van die AP Kerk Orania, fokus op die tema, Waarde in lyding

Current track

Title

Artist